skryfin
Aanlyn inskrywings vir kampe. Online registrations for camps.
Wat is skryfin?
skryfin is 'n inskrywingstelsel waarmee kinders en hul ouers vir kampe inskryf. Wie inskryf, ontvang 'n bevestiging per e-pos en SMS, en eenmalige kodes om hul eie inskrywing weer te vind.
skryfin is a registration system for camps. People who sign up receive a confirmation by email and SMS, and one-time codes to find their own registration again. We do not send newsletters or marketing.
Privaatheid
Ons gebruik jou besonderhede net vir jou inskrywing en die kamp waarvoor jy inskryf, volgens die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA). Ons verkoop of deel dit nie vir bemarking nie, en stuur net boodskappe oor jou eie inskrywing.
We use your details only for your registration and the camp you sign up for, in line with POPIA. We never sell or share them for marketing, and only send messages about your own registration.
Kontak
Vrae? Skryf aan jaco.vn.dr.walt@gmail.com.
Questions? Email jaco.vn.dr.walt@gmail.com.